g.6. Abel Hermanus NEL, geb. 13/05/1858, ged. 23/01/1859

g.6.  Abel Hermanus, geb. 13/05/1858, ged. 23/01/1859, Bloemfontein.

Abel Hermanus was die seun van Abel Hermanus Nel en Anna Jacoba Janse van Rensburg.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1901 nie.
FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH