g.2. Stephanus Andries NEL, geb. 03/12/1840

g.2. Stephanus Andries, geb. 03/12/1840, oorl. 11/04/1860, Kommandofontein, Bedford.

Stephanus Andries was die seun van Christiaan Gerrit Nel en Gesina Sophia Nel.

Sy sterfkennis gee nie sy vrou se naam aan nie maar noem dat hy getroud is en dat sy vrou swanger was ten tye van sy dood.