g.2. Marthinus Stephanus Johannes NEL, geb. 04/11/1837, ged. 10/06/1838

g.2.  Marthinus Stephanus Johannes, geb. 04/11/1837, ged. 10/06/1838, Uitenhage, oorl. 13/06/1910, Diepkloof 539, Middelburg x Hester Petronella Catharina BEKKER, geb. 1839.

Marthinus Stephanus Johannes was die seun van Pieter Willem Adriaan Nel en Elsie Bekker.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1876:FAMILYSEARCH