g.2. Andries
Matthys, geb. 1857
x
14/02/1876, Ladismith, KP met Martha Magdalena Susanna VOSLOO, geb. 1859, d.v. Johannes Willem Vosloo
en Cornelia Elizabeth Jonker.
Andries Matthys was die seun van Louis Adriaan Nel en Martha Maria Hendrina Kock.
Voor sy ouers oorlede.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1895:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1907: