g.2. Willem Adriaan, geb. 24/11/1868, ged. 24/02/1869, Potchefstroom, Tvl.
Willem Adriaan was die seun van George Philippus Jacobus Nel en Elizabeth Margaretha Botha Meintjies.