g.7. Johannes Jacobus (Hans), geb. 22/07/1897, ged. 05/09/1897, Ladybrand, OVS, oorl. 01/09/1971 x Susanna Susara Jacoba LOMBAARD, geb. 18/03/1895, oorl. 16/05/1982. (1 v 2 ling)
Johannes Jacobus was die seun van Johannes Bernardus Nel en Judith Magdalena Stiemie.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1909:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1933:
FAMILYSEARCH
Foto: Johan NelFoto: Johan Nel