g.1. Gert Johannes, geb. 03/09/1857, ged. 08/11/1857, oorl. 16/01/1952, Fort Beaufort, Katrivier Vallei, Oos Kaap x Gesina Maria POTGIETER.
Gert Johanne was die seun van Willem Andries Nel en Maria Jacomina Janse van Rensburg.