f.6. Louisa, geb. 06/12/1834, dist Glen Lynden, Oos Kaap, oorl. 18/03/1898, Bedford x Izak Francois NEL, geb. c. 1822, dist. Bedford, oorl. 30/10/1859, Hartmanskraal, dist Bedford, s.v. Jan Nel en Elizabeth Isabella Strydom xx Gerrit Jeremias Cornelis NEL, ged. 03/10/1819, Oudtshoorn, oorl. 18/08/1897, s.v. Gerrit Cornelis Nel en Hester Cecilia Elizabeth Olivier.
Louisa was die dogter van Louis Nel en Johanna Catharina Wilhelmina Els.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1842:
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Els-802)