h.2. Pieter Seyffert, geb. 1880, Worcester, oorl. 06/11/1926, Fairbairn straat, Worcester. Ongetroud.
Pieter Seyffert was die seun van Gabriël Francois Nel en Jacoba Susanna Maria Seyffert.
Beroep volgens sy sterfkennis: Wagenmaker assistent.
FAMILYSEARCHSy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1931 nie.