g.6. Willem Adriaan, geb. 08/10/1880, ged. 01/11/1880, Worcester, oorl. 13/01/1935, Nelsdrift, dist. Hoopstad. Ongetroud.
Willem Adriaan was die seun van Daniël Johannes Nel en Susanna Anna Maria le Roux.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1913:
FAMILYSEARCH
Woon: Nelsdrift, dist. Hoopstad volgens sy sterfkennis.
Sy broers en susters word in sy sterfkennis gelys.