g.10. Martha Hendrina NEL, geb. 1888

g.10.  Martha Hendrina, geb. 1888 x 28/03/1911, Odendaalsrus met Willem Andries PRETORIUS, geb. 07/09/1876, s.v. Willem Lodewikus Pretorius en Magdalena Jacoba Smit. WAP voorheen getroud met Isabella Christina van der Wath.

Martha Hendrina was die dogter van Daniël Johannes Nel en Susanna Anna Maria le Roux.