g.1. Adriaan Marthinus, geb. 11/04/1871, ged. 30/05/1871, Worcester.
Adriaan Marthinus was die seun van Daniël Johannes Nel en Susanna Anna Maria le Roux.