i.5. Helena Baard VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/10/1917

i.5.  Helena Baard, geb. 28/10/1917

Helena Baard was die dogter van Willem Petrus Jacobus van der Westhuizen en Jacomina Hendrina Gysberta Sadie.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1929.