i.1. Pieter Johannes Daniel VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/06/1924, ged. 27/07/1924

i.1.  Pieter Johannes Daniel, geb. 02/06/1924, ged. 27/07/1924, Murray.

Pieter Johannes Daniel was die seun van Christoffel Lombaard van der Westhuizen en Elizabeth Christina Boullion.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1931.