i.1. Jasper Daniel Alettus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/05/1935

i.1.  Jasper Daniel Alettus, geb. 11/05/1935

Jasper Daniel Alettus was die seun van Hendrik Schalk van der Westhuizen en Johanna Maria Magdalena Willemse.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1944.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1946.