h. Nicolaas George Beyers VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/02/1915

h.  Nicolaas George Beyers, geb. 03/02/1915, oorl. 16/05/1946, Klerksdorp x 04/02/1939, Klerksdorp met Susanna Hendrina ERASMUS, geb. 1922.  Woon: Wolmaransstad, dist. Klerksdorp.

Nicolaas George Beyers was die seun van Andries Johannes van der Westhuizen en Martha Alida Catharina Fourie.

Dood as gevolg van skedelbreek en besering van die brein opgedoen in ‘n ongeluk met ‘n motorfiets gedryf deur Daniel Jacobus van der Westhuizen en waarop die oorledene as passasier gery het.  Daniel Jacobus van der Westhuizen het sonder lig gery in die donker maar daar is nie getuienis van die hof dat hierdie nalatigheid die oorsaak van die ongeluk was nie.