i.3. Hester Magdalena Catharina VAN DER WESTHUIZEN,geb. 29/03/1899

i.3.  Hester Magdalena Catharina, geb. 29/03/1899, ged. Venterskroon, Potchefstroom, Tvl.

Hester Magdalena Catharina was die dogter van Johannes Erasmus van der Westhuizen en Catharina Magdalena Benadie.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1930 nie

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1937 nie.