g.6. Johannes Hendrik VAN DER WESTHUIZEN

g.6.  Johannes Hendrik

Johannes Hendrik was die seun van Melt van der Spuy van der Westhuizen en Leonora Gertruida Christina Hanekom.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1896.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1939.