g.4. Louisa Sophia VAN DER WESTHUIZEN

g.4.  Louisa Sophia

Louisa Sophia was die dogter van Melt van der Spuy van der Westhuizen en Leonora Gertruida Christina Hanekom.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1896.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1939 nie.