g.3. Daniel Johannes Jacobus VAN DER WESTHUIZEN

g.3. Daniel Johannes Jacobus

Daniel Johannes Jacobus was die seun van Petrus Jacobus van der Westhuizen en Johanna Adriana Scholtz.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1890.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1919 nie.