h.1. Josias Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/09/1883, ged. 30/09/1883

h.1.  Josias Gerhardus, geb. 08/09/1883, ged. 30/09/1883, Hoopstad x 11/12/1905, Vanrhynsdorp met Catharina Johanna HUISAMEN, geb. 1889, Vanrhynsdorp, oorl. 05/03/1952, Vanrhynsdorp, d.v. Piet Andries Huisamen en Anna Catharina NN.

Josias Gerhardus was die seun van Gert Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Maria Susanna Magdalena Weber.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1902 en hy word as 19 jaar oud gelys.