g.1. Magdalena Charlotta VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/09/1867, ged. 09/02/1868

g.1.  Magdalena Charlotta, geb. 02/09/1867, ged. 09/02/1868, Pearston x 05/04/1897, Pearston, KP met Johannes Christoffel ELS, geb. 22/07/1878, s.v. Christiaan Arnoldus Jacobus Els en Helena Catharina NN.

Magdalena Charlotta was die dogter van Gerhardus van der Westhuizen en Maria Petronella Naude.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1887.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1908.

Kinders:

h.1.  Marthinus Johannes ELS, geb. 1898

h.2.  Gerhardus ELS, geb. 1911