i.6. Gabriel Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/04/1909

i.6.  Gabriel Gerhardus, geb. 06/04/1909 x 06/10/1931, Klerksdorp, Tvl. met Martha Elizabeth Jacoba VILJOEN, geb. 1909.

Gabriel Gerhardus was die seun van David Stephanus van der Westhuizen en Jacomina Catharina Maria Elizabeth van Schalkwyk.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1912.