i.4. Johannes Benjamin VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/11/1925

i.4.  Johannes Benjamin, geb. 20/11/1925

Johannes Benjamin was die seun van Francois Hendricus van der Westhuizen en Magdalena Margaretha van der Merwe.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1939.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1942.
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA