i.3. Isabella Aletta VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/11/1919

i.3.  Isabella Aletta, geb. 06/11/1919 x Christiaan Jacob Johannes OLIVIER.

Isabella Aletta was die dogter van Francois Hendricus van der Westhuizen en Magdalena Margaretha van der Merwe.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1939.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1942.
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA