i.2. Elizabeth Margaretha Sophia VAN DER WESTHUIZEN, geb.15/12/1901

i.2.  Elizabeth Margaretha Sophia, geb.15/12/1901, oorl. 21/02/1903. 

Elizabeth Margaretha Sophia was die dogter van Mattheus Ockert van der Westhuizen en Elizabeth Margaretha Sophia Greyling.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1901

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1949 nie.