i.1. Johannes Mattheus VAN DER WESTHUIZEN

i.1.  Johannes Mattheus

Johannes Mattheus was die seun van Johannes Diederik van der Westhuizen en Elizabeth Isabella Botha.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1903.