i.1. Catharina Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/10/1908

i.1.  Catharina Elizabeth, geb. 08/10/1908, Uniondale, oorl. 10/05/1997, George x Pretoria met Willem Christoffel BRUINS.

Catharina Elizabeth was die dogter van Johannes Stephanus Otto van der Westhuizen en Catharina Elizabeth van der Spuy.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1947.