i.2. Burt Mattheus VAN DER WESTHUIZEN

i.2.  Burt Mattheus

Burt Mattheus was die seun van Willem Adriaan van der Westhuizen en Anna Margaretha Fourie.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1955.