i.1. Alice Myna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/10/1898, ged. 24/12/1898

i.1.  Alice Myna, geb. 05/10/1898, ged. 24/12/1898, George x 13/12/1921, Bonaparte, Pietersburg met David Izak Dubuisson VAN NIEKERK, geb. 1896, s.v. Johann Andreas van Niekerk en Caharina Maria du Buisson.

Alice Myna was die dogter van Johannes Jurgen van der Westhuizen en Alice Margaret Robertson.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1908.