h.3. Jacobus Hermanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 27/03/1903, ged. 13/09/1903

h.3.  Jacobus Hermanus, geb. 27/03/1903, ged. 13/09/1903, Heidelberg, Tvl. x Hendrina Helena VAN TONDER.

Jacobus Hermanus was die seun van Nicolaas George van der Westhuizen en Anna Sophia Pretorius.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1940.