h.2. Martha Margaretha VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1907

h.2.  Martha Margaretha, geb. 1907, oorl. 25/07/1956, Vierfontein, Vanrhynsdorp x 14/02/1927, Vanrhynsdorp met Andries Stephanus DE KOCK, geb. 1900.

Martha Margaretha was die dogter van Wybrand Elias Tuinsma van der Westhuizen en Alida Kotze.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1917.

Haar naam kom voor in hulle suster Elizabeth Maria se sterfkennis van 1923.