g.4. Francina Susanna NEL, geb. c. 1864

g.4.  Francina Susanna, geb. c. 1864, Calvinia, oorl. 12/11/1881, Katkop, dist. Calvinia x Elias Albertus NEL.

Francina Susanna was die dogter van Jacobus Johannes Gideon Nel en Anna Jacoba van Wyk.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1925 nie:
(Linda Koekemoer)

NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Kinders:

h.1.  Anna Jacoba Johanna NEL, geb. 29/08/1881, Calvinia x 16/04/1900, Nieuwoudtville met Johannes Abraham Steenkamp, geb. 04/09/1862, Calvinia, s.v. Pieter Steenkamp en Maria Margaretha van Zyl