e.5. Huibrecht Maria Sophia VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1845

e.5.  Huibrecht Maria Sophia, geb. 1845, Druryskloof, Piketberg, oorl. 13/08/1940, Olifantskliip, dist. Piketberg.  Ongetroud

Huibrecht Maria Sophia was die dogter van Gerrit Petrus van der Westhuizen en Huibrecht Maria Sophia Koegelenberg.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1862.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1898.

Haar broers en susters word gelys in haar sterfkennis van 1940.
FAMILYSEARCH