i.5. Marina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/01/1936

i.5.  Marina, geb. 28/01/1936

Marina was die dogter van Albertus Jacobus van der Westhuizen en Elizabeth Sophia Basson.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.