i.6. Johanna Maria Cornelia VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/10/1927

i.6.  Johanna Maria Cornelia, geb. 28/10/1927

Johanna Maria Cornelia was die dogter van Christiaan Mattheus van der Westhuizen en Maria Aletta Maree.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1938.