i.4. Gert Albertus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/09/193

i.4.  Gert Albertus, geb. 03/09/1933, Vanrhynsdorp, oorl. 24/12/1976, op pad na Valsbaai hospital x 08/11/1958, Vishoek met Annie SWANEPOEL, geb. 20/12/1934, Franchhoek.

Gert Albertus was die seun van Johannes Augustus Dreyer van der Westhuizen en Margaretha Elizabeth Petronella Huisamen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1941.