i.3. Matthys Basson VAN DER WESTHUIZEN, geb. 04/09/1928

i.3.  Matthys Basson, geb. 04/09/1928 x 20/12/1952, Clanwilliam met Anna Magdalena VAN DER MERWE, geb. 1928.

Matthys Basson was die seun van Albertus Jacobus van der Westhuizen en Elizabeth Sophia Basson.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.