i.3. Christiaan Mattheus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/03/1918

i.3.  Christiaan Mattheus, geb. 23/03/1918, Johannesburg, oorl. 21/03/1980, Bloemfontein x 20/07/1940, Johannesburg, Tvl. met Johanna Elizabeth Maria VIVIER, geb. 14/02/1923, oorl. 23/07/2014.

Christiaan Mattheus was die dogter van Christiaan Mattheus van der Westhuizen en Maria Aletta Maree.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1938.

Sy gewone verblyfplek word as Lutherstraat 7, Wilgehof, Bloemfontein aangegee met sy sterfkennis.