i.2. Elsie Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1920

i.2.  Elsie Catharina, geb. 1920 x 06/03/1949, Heilbron, OVS met Petrus Jacobus ERASMUS, geb. 1925.

Elsie Catharina was die dogter van Johannes Nicolaas van der Westhuizen en helena Maria Heyns.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1954.