i.1. Susanna Cecilia VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1912

i.1.  Susanna Cecilia , geb. 1912 x 28/08/1934, Johannesburg met Zacharias Stephanus JORDAAN, geb. 1912.


Susanna Cecilia was die dogter van Christiaan Mattheus van der Westhuizen en Maria Aletta Maree.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1938.