i.1. Gysbert Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 13/03/1928

i.1.  Gysbert Johannes, geb. 13/03/1928, Vrede, oorl. 15/07/2008 x 18/12/1954, Vryburg, KP met Eliza Susanna BEZUIDENHOUT, geb. 1936.

Gysbert Johannes was die seun van Gysbertus Johannes van der Westhuizen en Charlotta Petronella Malan.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1957.