i.1. Elsie Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/05/1913, ged. 12/07/1913

i.1.  Elsie Elizabeth, geb. 08/05/1913, ged. 12/07/1913, Prieska.

Elsie Elizabeth was die dogter van Hendrik Petrus van der Westhuizen en Elizabeth Catharina van Zyl.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1939.