h.9. Johannes Irenis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/10/1918

h.9.  Johannes Irenis, geb. 05/10/1918

Johannes Irenis was die seun van Nicolaas Burgert van der Westhuizen en Barendina Elizabeth Fourie.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1934.