h.6. Stephanus Esais VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/01/1911

h.6.  Stephanus Esais, geb. 01/01/1911

Stephanus Esais was die seun van Hendrik Lourens van der Westhuizen en Anna Marthina Jacomina Terblanche.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1943.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1948.