h.6. Kitchener, geb. 28/05/1916, oorl. 04/06/1947, Pomeroy, Msinga, Natal x 11/04/1938, Johannesburg met Murial LLOYD, geb. 1918.
Kitchener was die seun van Johannes van der Westhuizen en Emma Ndebele.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1935.