h.6. Gerrendina Wilhelmina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/03/1904, ged. 24//04/1904

h.6.  Gerrendina Wilhelmina, geb. 20/03/1904, ged. 24//04/1904, Fraserburg.

Gerrendina Wilhelmina was die dogter van Abraham Nicolaas van der Westhuizen en Margaretha Wilhelmina Fontyn.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909.