h.7. Erasmus Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 14/07/1905

h.7.  Erasmus Nicolaas, geb. 14/07/1905, oorl. 14/08/1969, begr. Onderpapegaai, Stellenbosch x 18/05/1936, Fraserburg met Cornelia Susanna LE ROUX, geb. 18/03/1909, oorl. 24/08/1961, begr. Onderpapegaai, Stellenbosch.

Erasmus Nicolaas was die seun van Abraham Nicolaas van der Westhuizen en Helena Gloudina Catharina van der Westhuizen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1943.

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, STELLENBOSCH, Urban area Western Cape, STELLENBOSCH, Onderpapegaai, Main cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN, van der - vanne WESTHUIZEN Erasmus Nicolaas, van der 1905-1969 & Cornelia Susanna LE ROUX 1909-1961