h.5. Philippus Johannes Petrus VAN DER WESTHUIZEN

h.5.  Philippus Johannes Petrus

Philippus Johannes Petrus was die seun van Salomon Jacobus Cornelis van der Westhuizen en Anna Francina Kruger.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1940.