h.5. Petrus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/06/1916

h.5.  Petrus Johannes, geb. 17/06/1916

Petrus Johannes was die seun van Johannes Pieter van der Westhuizen en Maria Hendrika Beyers.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1933.